Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
PHOTO GALLERY: The good, the bad and the ugly
Here is a selection of news photographs from the global news agency Agence France-Presse, showcasing the world in one week.
-
Skrywers verruil woorde op papier ‘n rukkie vir gesels
Skrywers wie se boeke deur die uitgewer Naledi uitgegee is, het onlangs saamgekuier. Jannes Erasmus, bemarker van Naledi, sê dié blye weersiens op 16 Julie was ‘n onbeplande geleentheid. “Ons […]
-
Skoolleerlinge genooi om aan Afrikaanse musiekfees deel te neem
Met die viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal, word ‘n spesiale musiekfees in die gees van hierdie mylpaal in Bloemfontein beplan. Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en […]
-
DJ Sumbody’s murder exposes nexus between crime and power
On a quiet November evening in 2022, DJ Sumbody – a rising star in South Africa’s music scene – was gunned down in a hail of bullets while heading home.
-
Orkes-extravagansa bied aand van orkeskultuur in die stad
‘n Uitsonderlike aand waarop jong musikante se talent in massa vertoon word, vind op Saterdag 26 Julie plaas. Die OMS-Orkes-Extravaganza, ‘n aand wat die orkeskultuur in die stad vier, word […]
-
Budapest police to question city’s Mayor for organising Pride march
Budapest police have summoned Mayor Gergely Karacsony for questioning as a suspect in a criminal investigation after he helped organize the city’s 30th Pride parade in defiance of an official government ban
-
Passenger plane carrying 49 people crashes in remote Russian forest
MOSCOW, RUSSIA – A passenger aircraft carrying 49 people crashed in Russia’s remote Amur region on Thursday, with rescue teams reporting no immediate signs of survivors after locating the burning […]
-
Saamsing en sokkie om die draai met Nicholis Louw in Bloemfontein
Bloemfonteiners kan lekker saam sokkie wanneer Nicholis Louw sy gewildste liedjies in die stad kom sing. Dié Afrikaanse sanger, wat op Vrydag 25 Julie hier optree, is al twee dekades […]
-
Elzabé Zietsman kry papelellekoors in kabaret in Bloemfontein
Wat gee jou papelellekoors, en wat verklap dit van jou?Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring.Sy soek nog steeds.Papelellekoors is ‘n tong […]










