Lientjie Mentz
-
The uncle of 3-year-old Katleho Joy Leeuw was arrested and appeared in court on 28 October.
-
‘n Skoleatletiek-afrigtingskursus is onlangs in Bloemfontein aangebied.
-
‘n Unieke matriekafskeid is gevier toe familie en vriende ‘n fees vir een matrikulant gevier het.
-
Pasiënte kry gratis katarak-operasies by die Cure Daghospitaal in Bloemfontein.
-
Leerders van oor die land heen het onlangs gewys hulle kán spel in die ATKV en Adademia se UitklopSpel wat in Bloemfontein aangebied is.
-
Carols with the Stars vind vanjaar op 14 November by die Laerskool Willem Postma plaas. Lees meer oor dié heerlike Kersvertoning wat wag.
-
Enjoy rides on model trains as well as taking part in the CANSA Shavaton at Modenso Park on Sunday, 26 October.
-
Nie net kan Cheetah-ondersteuners regmaak vir ‘n witwarm-wedstryd tussen die plaaslike span en die Black Lion van Georgië nie, legendariese spelers pak mekaar in ‘n opwindende vooraf-wedstryd.
-
Die tweede jaarlikse trauma-simpisium vind op 23 en 24 Oktober in Bloemfontein plaas vir mediese personeel wat in die trauma-bedryf werk.










