Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Atlete verbeter talle rekords op nasionale spele vir mense met gestremdhede
Bloemfonteinse atlete het van 28 Maart tot 1 April aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskap vir Mense met Gestremdhede deelgeneem. Atlete van die Martie du Plessis-skool het verskeie Suid-Afrikaanse rekords verbeter…
-
Hengelkompetisie by Bloemhofdam uitgestel tot September
Weens oorspoelde hengeloewers is die 24ste jaarlikse Bloemhofdam Bonanza wat eersdaags sou plaasvind na September uitgestel.
-
Seniors wys hul slag op Bloem se gholfbane
Die Vrystaatse senior gholfspelers het uitgeblink op die senior-gholfvereniging van Suid-Afrika se nasionale toernooi wat van 31 Maart tot 3 April in Bloemfontein beslis is.
-
Nóg ‘n paar Dednam-boeties baas op Suid-Afrika se pluimbalbane
Aiden, seun van Chris Dednam wat die rekord hou vir die meeste Suid-Afrikaanse pluimbaltitels en ook aan twee Olimpiese Speles deelgeneem het, het met al die individuele titels op die…
-
Donna speel in internasionale Billie Jean King-toernooi
Donna le Roux en die Claassens-duo van die Hoër Meisieskool Oranje hou Bloemfontein se naam hoog in tennis.
-
Jong blits laat die rekords spat
Rumé Burger van die Hoër Meisieskool Oranje het op die nasionale hoërskole-atletiekkampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein twee nuwe Suid-Afrikaanse rekords opgestel, insluitend 11:43 in die 100m (o.17) en 23.35 in die 200m…
-
Japanese F1 GP: They said it was the car – then Suzuka happened
Max Verstappen’s impressive win at the Japanese Grand Prix showcased his extraordinary talent, challenging doubts about his abilities, even as Red Bull’s car struggles continued.
-
Juniors rol bane aan die brand
Die Suid-Vrystaat se rolbalspanne het goud en silwer op die nasionale kampioenskap gewen.
-
Crashes, fires as Piastri fastest in chaotic second Japan GP practice
Oscar Piastri topped a chaotic second practice for the Japanese Grand Prix, securing a McLaren one-two ahead of Lando Norris, while Jack Doohan crashed heavily, causing multiple red flags.
-
Kishoue op die baan
Twee nasionale tennis-toernooie word dié week in Bloemfontein beslis. In die finale in die Vrystaatse Super 8-toernooi was Nathan Herbert (Grey-kollege) die naaswenner in die seuns o.14-enkelspel op Dinsdag 1…











