Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Siya Kolisi returns as Springboks face Georgia in Castle Lager Incoming Series finale
Springbok captain Siya Kolisi is set to make his eagerly anticipated return to Test rugby when South Africa faces Georgia at Mbombela Stadium on Saturday, closing out the Castle Lager…
-
Suid-Vrystaters wen silwer op interprovinsiale hokkietoernooi
Die Suid-Vrystaat-o.16-meisies-hokkiespan het aan die interprovinsiale toernooi deelgeneem en tot in die laaste wedstryd uitstekend gevaar. Die toernooi, wat by die St Anne-meisieskool in Hilton, Durban, aangebied is, het in…
-
Crinums aim for fifth TNL title in high-stakes semifinals showdown
The Free State Crinums reached the TNL semifinals, intensifying their rivalry with the Golden Fireballs and Jaguars for the championship.
-
McKenzie braak gal oor buitensporig hoë Springbok-rugbykaartjies
Gayton McKenzie het die hoë koste van Springbok-kaartjies vir tuiswedstryde skerp gekritiseer en gesê dat pryse meer bekostigbaar gemaak moet word vir die Suid-Afrikaanse publiek.
-
Muller en Uithaler aangewys as kapteine van SA Skole-spanne
Markus Muller sal die SA Skole-span aanvoer in hul jaarlikse botsing teen SA Skole-A-span by Hoërskool Middelburg vanmiddag.
-
Sportdroom gee nou ander se gholfspel slaankrag in die Vrystaat
‘n Nuwe operasionele bestuurder vir Vrystaat Gholf is op 1 Julie aangestel. Richard Maree sê sy passie is om meer spelers aan provinsiale toernooie te laat deelneem. Sy pad met…
-
Crinums path of conquest forged for netball cup coup
Free State Crinums team intensify the quest for its fifth Telkom Netball League.
-
Kolisi keer terug as Springbokkaptein teen Georgië
Rassie Erasmus, hoofafrigter van die Springbokke, het Saterdag se span vir die laaste Castle Lager Inkommende Reeks-wedstryd teen Georgië in Nelspruit aangekondig – met ’n heel nuwe voorry en die…
-
BREAKING NEWS: Springbok star Jasper Wiese banned for four matches after Italy red card
CAPE TOWN – Springbok No 8 Jasper Wiese has been hit with a four-match suspension following a World Rugby disciplinary hearing today, ruling him out of crucial upcoming fixtures in the…
-
Junior Bokke kwalifiseer vir o.20 Wêreldbeker eindstryd na oorwinning teen Argentinië
Die Junior Springbokke het hul ‘n plek in die eindstryd van die o.20-wêreldrugbytoernooi teen Nieu-Seeland bespreek, maar hulle moes hard werk vir hul 48-24 oorwinning teen Argentinië op ‘n warm…











