Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Moordenaar op Siemens kry lang vonnis in hof in Bloemfontein
Stanley Bakili lank gevonnis vir moord en ander misdade ná moord op Louis Siemens in 2018.
-
Beloftes gemaak oor permanente strukture vir Lhp-skool
Die departementshoof van onderwys het in die Vrystaatse wetgewer bevestig dat begroot sal word vir ‘n permanente skool in Langenhovenpark
-
Versigtige optimisme oor Wilcocks ná besoek van Mangaung-burgemeester
Die Mangaung-metro se uitvoerende burgemeester het die gevaarsone in Wilcocksweg, Bayswater, besoek waar ‘n voetganger onlangs doodgery is.
-
Ses versorgers weer in Welkom-hof ná bejaarde glo met kleefband gemuilband is
Die saak teen die ses beskuldigdes wat ‘n 81-jarige vrou by ‘n versorgings- en aftreeoord in Welkom na bewering mishandel het, is vandag weer in die landdroshof in Welkom aangehoor. …
-
Almal wat brei en hekel kan solank inspring vir projek
Hier is die volgende projek vir Bloemskou en BloemNuus se jaarlikse brei-projek: brei of hekel pragtige serpe vir mense in nood.
-
Skrywers en aspirant-skrywers van Bloemfontein gaan trotse tradisie voortsit
Goeie nuus vir skrywers en aspirant-skrywers is dat die Bloemfontein-skrywersvereniging, wat in die verlede gewild was vir sy kompetisie, gaan herleef.
-
Bloemfontein tel die slapies af na groot Carols-aand
Die gewilde Carols with the Stars vind vanjaar op 14 November plaas en Refentse is die gaskunstenaar by die geleentheid.
-
Nog ‘n man in Bloemfontein in sy huis aangeval
Kort ná die wrede moord van ‘n oud-weermaglid Albertus Opperman in sy huis in Pellissier, is nog ‘n man (58) Maandag in Wilgehof met ‘n panga aangeval en beroof.











