Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Doelwitte altyd bereikbaar as jy hard werk’
’n Bloemfonteiner se droom het waar geword toe sy vanjaar vir die Protea-hokkiespan kon uitdraf en dié span boonop as die kampioen van die Afrika-Nasiesbekertoernooi gekroon is.
-
Middelandse See wink vir swemmer
Die Bloemfonteiner Len-Douglas Mac Kay swem volgende week in die koue waters van die Middelandse See waar hy as deel van die Protea-span aan die internasionale mensereddingsfederasie (ILF) se Afrika-bekertoernooi gaan deelneem.
-
Die hart weet waarna hy verlang
Met ’n hele paar dinge in die lewe is dit só dat jy met jou hele wese kan glo dat iets die regte ding is om te doen – maar jou hart, o, die hart.
-
Chopin se bestes bekoor
Die optrede deur ’n voorste Poolse pianis in Bloemfontein is ’n regstreekse uitvloeisel van die samewerking wat Ben Schoeman met die Musiek-akademie in die Poolse stad Krakow bewerkstellig het.
-
Sensus wys dat elkeen tel
Hawelose mense is vanjaar ook ingesluit in die plan om al die inwoners van Suid-Afrika te tel.
-
Weldoener skrik nie vir sny
Vir een inwoner van Fichardtpark is die instandhouding van ’n park naby sy huis ’n gegewe.
-
Metro veroordeel geweld tydens betoging
Die Mangaung-metro het hom by monde van die algemene bestuurder van kommunikasie, Qondile Khedama, sterk uitgespreek teen betogers wat munisipale amptenare gedreig en een selfs aangeval het.
-
Bloemskou skud vere reg
Reëlings word nou kliphard getref om Boemskou ná twee jaar weer aan te bied.
-
-
‘Maak reg, nie mooi’
Inwoners van Bloemfontein is opstandig oor swak munisipale dienslewering wat voortduur en infrastruktuur wat by die dag verder verval.








