Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Viennas salute South African flavour
Whether you’re the hot one, the spicy one, the funny one or the rough-and-ready one, there is a hot dog with your name on it.
-
Oranje-atlete vorm wenspan
Die Hoër Meisieskool Oranje se A-span, met net nege lede, het op 18 Februarie as wenner onder die meisiespanne op die Sentraal-NWU-top 20-atletiekbyeenkoms weggestap.
-
Vind vreugde in orde
Enige tyd van die jaar kan noodgedwonge, of uit vindingryke wilsbesluit, die ideale geleentheid bied om dinge reg te ruk en vir elke ding ’n plek te kry. Deel hiervan is om prosesse in te stel om die lewe vir…
-
Studente weer vir tuisversorging opgelei
Dit is vanjaar die tweede jaar agtereenvolgens wat ’n groep tuisversorgers danksy Solidariteit Helpende Hand in die Vrystaat opleiding ontvang.
-
Puik kans lê voor
Len-Douglas Mac Kay van die Hoërskool Jim Fouché is vir die Suid-Afrikaanse mensereddingspan gekies waaruit die span vir die wêreldmensereddingskampioenskap in September gekies gaan word.
-
Fichies weer ’n wenner
Die mees onlangse keer dat skole in Bloemfontein om die Bloemfontein-beker meegeding en daar ’n atletiek-puntetoekenning plaasgevind het, was in 2019.
-
-
Ou tender knou ’n man
Elke dan en wan duik stories oor oom Swys, al jare salig, langs die vleisbraaivuur op.
-
Praatjie trek nuwe baadjie aan
Met beter tegnologie tot sy beskikking en ’n leeftyd se kennis – maar dieselfde hoeveelheid geesdrif – bring joernalis en radioman Albé Grobbelaar 40 jaar later weer geskiedenisbrokkies na die luisteraar.
-
Verf herstel veiligheid
Met die infrastruktuur in Bloemfontein wat al jare lank nie behoorlik in stand gehou word nie, het die verkeerstrepe en -tekens van teerstrate in die stad in baie gevalle al heeltemal verdwyn.






