Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Atlete laat waai
Die Kovsie-naelloper Oratile Setlhabi het gewys sy skuif na langer afstande was nie net vir pret nie.
-
Hoor my wandellied
Bloemfontein se polsslag jaag, en sy mense kan met reg effens uitasem voel wanneer hulle op Maart terugkyk.
-
Empatie deel van diens
Sowat 23 pasiënte is sedert Julie 2021 in Bloemfontein Hospice se versorgingseenheid by die Siesta-aftreeoord verpleeg.
-
Knap inwoners hou woonbuurt netjies
Lekker gemaklik op sy grassnyer-trekkertjie sny Raymond Hayward elke week die gras by die parkie in Forsythstraat, Universitas.
-
Afrigter ‘wêreldklas’
Die Hoër Meisieskool Oranje het die dienste van ’n wêreldklas-netbalspeler as breier bekom.
-
Groep laat veiligheid uitkring
Verteenwoordigers van gemeenskappe in ’n radius van ongeveer 100 km rondom Bloemfontein wil hande vat om veiligheid ver en wyd uit te brei.
-
Omgee werp vrugte af
Twee Bloemfonteiners tel onder die nege maatskaplike werkers van oor die land heen wat op Woensdag 16 Maart – Internasionale Maatskaplikewerkdag – as “hoopdraers” van hul gemeenskap gekroon is.
-
Winkel vier uitbreiding plesierig
’n Lekker naweek word beplan met die opening van Hospice se liefdadigheidswinkel op Saterdag 2 April te vier.
-
Girls face off in festival
Learners of the St Michael’s School and Eunice Primary School count among the more than 400 learners from across the country who will travel to East London for the All Girls Sports Festival.
-
Verse afgewag
Die hegte kameelperd-gesin van Naval Hill is Vrydag (18/03) tragies uitmekaargeruk toe Masabatha, die koei, die ontbering nie oorleef het nadat sy in ’n erosiesloot beland het nie.









