Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Akademie vereer vier Bloemfonteiners
Die kinder- en jeugboekskrywers Jaco Jacobs en Fanie Viljoen, asook nog twee Bloemfonteiners, word vanjaar met die driejaarlikse pryse van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer.
-
Verkeerslui in hegtenis vir omkopery
Twee provinsiale verkeersbeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering R1 500 se omkoopgeld van ’n motoris geëis het.
-
Boek laat somme klop
Op die oog af kom dit voor asof ’n woordeboek vir wiskunde oorbodig is – maar een blik in dié stewige boek van 386 bladsye, en selfs ’n leek kan die waarde daarvan sien.
-
Gholfspeler presteer in SA Kindergholfuitdaging
Tiaan Louw, gr. 5-leerling van die Laerskool Fichardtpark, het van 18 tot 20 Maart aan die Suid-Afrikaanse Kindergholfuitdaging vir o.11-spelers deelgeneem.
-
Merkwaardige huisware opgeveil
Die inhoud van ’n wooneenheid in die Sewe Damme-aftreeoord word op die vakansiedag van 2 Mei op veiling verkoop.
-
Chefs need help for aid in KZN
The South African Chefs Association want to help people affected by the floods in KwaZulu-Natal by creating drop off points across the country.
-
-
-
Visier nóg hoër gestel
Bloemfontein se kampioen-atleet het Saterdag (16/04) die Two Oceans-halfmarathon se twee-uur bus netjies parkeer.
-








