Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vloede stuit reisplanne
As jy gerat was om vir Paasnaweek na KwaZulu-Natal te reis, sal jy jou planne moet verander.
-
Nog reën kom
Dit lyk asof die winter vanjaar vroeg gekom het, maar die einde van die reënseisoen is nog glad nie in sig nie.
-
Spanne hou kop bo water in toernooi
Hoewel die twee Bloemfonteinse spanne ’n moeilike toernooi gehad het, was dit vir hulle ’n goeie ondervinding.
-
Gee pas aan in wedloop
Louzanne Coetzee en Claus Kempen gaan vanjaar die pas aangee vir atlete wat die Two Oceans halfmarathon in twee ure wil hardloop.
-
Student bult spiere op skou
Die dissipline wat liggaamsbou verg, was ’n natuurlike uitdaging vir ’n jong Kovsiestudent.
-
Girls let the arts come alive
Art students of the Eunice High School showed how talented they are at the Art Safari presented to parents and special guests at the school on 6 and 7 April.
-
Poppe maak ware omgee pret
Hou ’n paar rand gereed om Engo Vrystaat se 120ste verjaardag te vier deur ’n Omgiepop te koop.
-
Klere vir ‘straatwinkel’ ingesamel
Mense het nog tot 30 April om skenkings te doen vir die Street Store-projek wat op 28 Mei vir behoeftige mense in Bloemfontein aangebied word.
-
-
Drink koffie en help
’n Koffiewinkel by die Martie du Plessis-skool bied nou die geleentheid vir naskoolse jongmense met spesiale behoeftes om opleiding te ontvang sodat hulle in vaardighede opgelei kan word.






