Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wenfoto’s pryse werd
Heelwat meer inskrywings is vanjaar vir die Vriende van Franklin se jaarlikse fotografiekompetisie ontvang.
-
-
Inwoners wil buurt beveilig
Verskeie inbrake in huise en by die NG kerk Uitsig, het inwoners bekommerd oor die misdaad in dié woonbuurt wat bly styg. Dit noop hulle om nou ook ’n woonbuurtvereniging te stig.
-
Kongres verryk
Die Siloam Universitas-gemeente van die AGS kerk bied van Vrydag (20/05) tot Sondag (22/05) sy Fire and Rain-kongres in Bloemfontein aan.
-
Drie mosies van wantroue misluk
Drie mosies van wantroue teen die Mangaung-metro se uitvoerende burgemeester het Donderdag (12/05) in die raadsvergadering misluk toe daar deur die ANC-meerderheid teen die mosie gestem is.
-
Donation aids safety
A cheque for R20 000 was recently handed over to the Free State branch of Search and Rescue South Africa (Sarza).
-
Gesellige konsert verdryf winterkoue
Ná die suksesvolle konsert Tango, etc word nog so ’n vertoning aangebied.
-
-
Takke dien voorstelle in
Voorstelle vir die jaarlikse Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (GOP) is deur AfriForum-takke in Bloemfontein by die Mangaung-metro ingedien.
-
Ryke geskiedenis op gewilde familieplaas voortgesit
Gerhard en Marie Lombard van De Oude Kraal het die algehele bestuur van dié landgoed buite Bloemfontein aan hul dogter Marie-Louise Nel oorhandig.









