Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bfn clubs promoted to upper division
Four grassroots football clubs formerly campaigning in the Bloemfontein stream of the Safa Interstate Bus Line Super League have gained entry to the Promotion League.
-
Show goes above and beyond
Scores of visitors concur that Bloem Show’s return exceeded expectations.
-
Budget gives you power
Consumers who have been struggling to make ends meet could now even consider switching over to solar energy to navigate electricity tariff hikes, with further increases being expected during the upcoming winter.
-
-
Frikadelle bied voorsmakie van smulfees
Een van die jaar se hoogtepunte lê voor die deur met De Oude Kraal se jaarlikse WildsKOSfees wat op Saterdag 4 Junie aangebied word. Hier is ‘n lekker resep uit De Oude Kraal se kombuis.
-
Kolskoot vir die skuts
Skuts van oor die land heen het op 22 en 23 April aan die nasionale proewe van die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie (Sanssu) deelgeneem.
-
Vat haarsorg kop toe
Met die winter voor die deur beleef ons saam met die verandering in die weer en temperatuur ook klein verskuiwings in leefstyl.
-
Gesondheid hier die fokus
Die eerste weeklikse mark wat fokus op vars produkte en produkte wat ’n gesonde leefstyl bevorder, is op Saterdag 23 April in die Mimosa Mall aangebied.
-
Spesiale vertoning vier 30 jaar van musiek
Arco Musica het Dinsdag (03/05) by die Hoërskool Sentraal gaan kuier om onderwysers en leerlinge ’n voorsmakie van die opwindende vertoning Arco se 30 Jaar Celebration Show te gee.
-
Herfs se pragblomme op mark te kry
Koop vars blomme op Saterdag (07/05) se Franse Mark by Villa Avianto.








