Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Kuns vul beursies
Met kinders uit die jeugsorgsentrums se kunswerke is daar tydens twee gesellighede ongeveer R100 000 tot die beursies van dié Engo-sentrums gevoeg.
-
Wenners kan heerlik smul by fees
Die wenners van dubbelkaartjies ter waarde van R550 elk vir De Oude Kraal se WildsKOSfees op 4 Junie, is Rachelle Rautenbach en Le Roux Mynhardt.
-
Facilitating charity work
The Masonic Charitable Foundation recently donated ?£5?000 (about R99?000) to Towers of Hope.
-
Hier is baie in Bfn te doen, maar ons moet dóén
Soms hoor ek dat daar nie veel te doen is in en om Bloemfontein nie.
-
Baanbreker in patalogie-dienste gevier
In sy 60ste bestaansjaar vier PathCare met trots sy lang geskiedenis in Bloemfontein.
-
-
Verjaag koue met pruttende potte
Die Suid-Vrystaatstreek van die Karavaanklub van Suid-Afrika het die naweek op Maselspoort saamgetrek en weer ‘n lekker potjiekoskompetisie aangebied.
-
Kunstefees volstoom vooruit
Sedert omwentelinge in April 2021 begin het, is die leisels van die Vrystaat Kunstefees nou weer in die hande van twee gebore Vrystaters, Corneli van den Berg en Michael Garbett.
-
Kragskuld opnuut benader
Talle provinsiale geboue is sedert Vrydag (20/05) in duister gehul nadat Centlec begin het om geboue se elektrisiteitstoevoer af te sluit.








