Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Beauty earns glittering array of titles
Local beauty Dai-Lynn Finnis (18) was crowned Face of South Africa, as well as second princess, in the Miss Junior South Africa category of Pageants SA recently.
-
Lewensles lê in geel oom se waardigheid
Die geel oom het laataand opgedaag. Oorkant my was die skoolseun met die gebreekte neus wat opereer moes word. Sterk. Stil. ’n Pakkie lekkergoed op sy bedkassie. Selfoon in die hand. Langs hom was die oom wat kort tevore uit…
-
Jonges swaai, draai weer op saamtrek
Die oë het gerek toe kinders in tradisionele Volkspele-drag Vrydag (15/07) by die Preller-plein-winkelsentrum op maat van Volksliedjies passies uitgevoer het. Omstanders het dié verrassingsoptrede baie geniet.
-
Kinders sinvol ondersteun
Een van die uitdagings van Kidz Care Trust is om kinders wat op straat geleef het en tydelik by die sentrum woon, terug te kry in die onderwysstelsel.
-
Dynamic show returns
The spellbinding musical production Shades of Africa in Concert will again visit Bloemfontein at the end of July.
-
Enigeen kan weer hul hand aan die digkuns waag en dalk wen
Die sesde Avbob-poësiekompetisie open op 1 Augustus vir inskrywings in al 11 amptelike tale. Weer wag daar ruim kontantpryse op die wenners.
-
Speler op pad na Ierland droom oor sport-akademie
’n Voormalige Express Let’s Play-sportster van die maand vir Augustus (2019), wat gekies is vir ’n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat in Desember in Ierland gaan toer, se droom is om in Colesberg ’n sport-akademie te begin.
-
-
Intervention makes no difference
After three months there is still no signs that the nasional intervention team is making progress with service delivery in the Mangaung Metro.
-








