Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Blits’ hardloop oorsee
Die Hoërskool Fichardtpark is besonder trots op sy blits-atleet Natasha Gertenbach (gr. 11), wat van Maandag (01/06) tot 6 Augustus aan die o.20-wêreldatletiekkampioenskapsbyeenkoms in Colombië gaan deelneem.
-
-
Stories spreek boekdele
Jong lesers en storieliefhebbers kon Vrydag (22/07) uit die perd se bek hoor van nuwe verhale, boelies wat nie soos boelies lyk nie en uit-die-maag lag grappies en vreemde feite.
-
Geld spoel in strate weg
Reg voor hul huis in Kwaggafontein sit motors gereeld in ’n moddermassa vas nadat ’n varswaterpyp weke gelede stukkend geskraap is.
-
Kuns(s)katte baljaar
’n Uitstalling waarvoor kunstenaars gevra is om werke onder die tema “kattekwaad” te skep open Saterdag (30/07) in Co-op Gallery in Dan Pienaar Mall.
-
Pasgetroudes se tyd vir inskryf byna om
Inskrywing vir Bloemnuus se Troufoto van die jaar-kompetisie sluit Sondag (31/07).
-
Wyn en fyn proe verfyn
Die stigter van die Beyerskloof-wynlandgoed, Beyers Truter, sê De Oude Kraal se kos-en-wynproe-etes kan met van die beste in die wêreld vergelyk word.
-
Kaskenades aangebied
Die heel eerste gekombineerde motorkaskenades en ysbeerswem by Bloemfontein vind op Saterdag 6 Augustus in die Modderrivier by Doringbos naby die Krugersdriftdam plaas.
-
Politiek kelder dienste
Politieke inmenging is verantwoordelik vir 70% van die probleme van die meeste plaaslike munisipaliteite en dit is ook die geval in die Mangaung-metro.
-
Weermaglede help
Weermaglede van 1 Spesiale Diensbataljon (1SDB) het hul deel gedoen om op Mandeladag (18 Julie) kinders in nood te help.









