Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Resies briek veldbrande
n Geldinsameling om toerusting te koop vir Die Glen-brandsektor se brandbestrydingspan, word bied op 13 Augustus die Glen Boere-rally en boeresportdag by Be Human, op die plaas Middelwater aan.aangebied.
-
Mark bied iets vir almal
Talle nuwe uitstallers sal op die Franse Mark by Villa Avianto Saterdag (06/08) te sien wees. Mooi handgemaakte kerse en ’n verskeidenheid kase is te koop. Proe ook aan die gourmet-slakke en ander delikatesse uit Frank- ryk wat op dié…
-
-
Skole aan skreiende padgevaar uitgelewer
Die swak onderhoud van die stad se paaie en die afwesigheid van padtekens, verkeerstrepe en selfs verkeersligte, asook verkeersbeamptes wat nêrens te sien is nie, hou gevaar vir bestuurders en voetgangers in.
-
VS-span presteer
Drie van Vrystaat Pluimbal se topspelers ding nou tydens die Statebondspele in Birmingham, Engeland, in die Suid-Afrikaanse span mee.
-
Genadereën verwelkom
Ons het weerverwag om in Julie, soos verlede jaarNes laasjaar Julie, het ons geen reën in Julie verwag niete kry nie. Ons woon tog in ’n somerreënvalstreek.
-
Filantroop tydens Vrouedagmark onthou
Vrouedag word Dinsdag (09/08) by die Oorlogsmuseum en Nasionale Vrouemonument met ’n Vrouedagmark gevier.
-
Hospitaalmense loop pad saam vir skoolskoene
Danksy ’n skenking van 150 pare skoolskoene spog behoeftige leerlinge aan die Laerskool Joe Solomon in Heidedal nou met blinknuwe voetgoed.
-
New bus tariffs implemented
Interstate Bus Line (IBL) busses have been operating smoothly in the greater Mangaung Metro the past two-days after a 4.5% tariff increase which became effective on Monday.
-
Beurtkrag begin vandag van 16:00 af
Beurtkrag fase 2 is van vanmiddag af 16:00 weer deel van Suid-Afrika










