Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Span bereik sukses op sukses
Die kampioen-hokkiespan van die Hoër Meisieskool Oranje het weer geseëvier.
-
Dankbare lofsang lê voor
Jo Black gaan op die groot aanbiddingsgeleentheid A Night with the King op 19 Augustus in die Toyota-stadion optree.
-
Steun diep uit die hart waardeer
Loslitdag is om die draai, en een van die Bloemfonteinse instansies wat voordeel uit dié nasionale geldinsamelingsprojek trek, is die Tswellang Spesiale Skool.
-
Nuwe wiele wink met elke klein skenking
Lesers staan die kans om ’n spiksplinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus in Engo se Projek van Hoop te wen.
-
Steve, Demi vermaak Bfn
Steve Hofmeyr en Demi Lee Moore sal op 8 September die eerste keer saam in Bloemfontein optree.
-
Aspiring young scientists show classScience smarts impress
Prospective scientists from different various schools in the southern Free State once again showcased their creativitye in science and innovation research at the regional final of the Eskom Expo for Young Scientists.
-
Beskutting teen koue gegee
Die bittere koue van die Vrystaatse winter is vir inwoners van Athalia se Huis Nederig beter gemaak danksy ’n skenking van die Fisioterapievereniging se fisio-pynbestuursgroep.
-
Hoërskool-kragmeting keer terug
Ná twee jaar is sportmanne van Grey-kollege (sekondêr) en Paul Roos-gimnasium (PRG) in die Paarl opgewonde om weer teen mekaar mee te ding.
-
Charitable efforts persist
Club-X-Society in Heidedal has continued with humanitarian gestures towards school children, enabling them to pursue the dream of receiving an education.
-
Uithou-atlete genooi
Fikses kan hulle inskryf vir die Loch Logan-waterfront se Noon2Noon-uitdaging, wat in die Woodland Hills-wildlandgoed aangebied word.









