Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hier is die gunstelinge
Hiermee kom Bloemnuus se Troufoto van die jaar-kompetisie vir 2021-’22 tot ’n einde.
-
Braaivure roep oud en jonk
Ricus Nel sing die land aan die brand met sy liedjie Hardekole, wat al meer as 18 miljoen keer op YouTube gekyk is. Hy, Bok van Blerk, Refentse en Adam Tas sê hulle verkies almal hout om hul vleisie op…
-
Twee motors ná musiek weggegee
Die Drakensberg-seunskoor en Ruan Josh gaan die gehoor vanjaar op Vrydag 4 November op Carols with the Stars met pragtige musiek en Kersliedjies bekoor.
-
-
Terugblik bied skaterlag
Die musikale komedie Waaihoek se Vinkel en Koljander is van 18 tot 20 Augustus in die André Huguenet-teater te sien.
-
Nuwe bestuur gereed om te ondersteun
Die nuwe bestuur vir Bloemfontein Toastmasters is onlangs aangewys.
-
Klub se toewyding met erkenning beloon
Sewe lede van die White Tigers-krygskunsklub wat aan ’n nasionale kompetisie deelgeneem het, het met as die beste in hul kategorieë na Bloemfontein teruggekeer.
-
Wenners bekend
Verlede week was Amanda Burger die gelukkige wenner van ’n R500-geskenkbewys van AtYourDoor, en vandeesweek is dit André van Eeden (8). Sien Bloemnuus se Facebook-blad vir nog ’n kans om te wen.
-
Projek voed 48 000 honger mae
Sowat 48 000 mense is gevoed danksy ’n Mandela-dag-projek van Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA).
-
Fikses wys weer hul slag in tweede uitdaging
Sowat 50 dapper mans en vroue het hulle ingeskryf vir die tweede uitdaging van die Titan Hybrid Heroes-kompetisie, wat Saterdag (13/08) by Be Human aangebied is.







