Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Two of four alleged robbers denied bail
Two of the four suspects involved in the recent armed robbery of a foreign businessman in Boshof are remanded in custody while two were granted bail with conditions
-
Oranje se juffrou Spies oorlede
’n Geliefde oudhoof van die Hoër Meisieskool Oranje is Donderdag (25/08) in die ouderdom van 106 oorlede nadat haar gesondheid die laaste ruk verswak het.
-
Skenk, wen en ry dalk met ‘n glimlag weg
Tyd raak min om jou skenking van R30 te doen en só ’n kans te staan om die splinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus in Engo se Projek van Hoop te wen.
-
Death of member inspires club to bag 34 Comrades medals
Members of the Bloemfontein-based Centre City Titanium’s Athletics Club have paid a fitting tribute to slain teammate Moeketsi Selemela (45) at the Comrades Marathon staged yesterday, Sunday (28/08) in KwaZulu-Natal
-
Talle antiekeware gou onder die hamer
Erfenisdag (24 September) gaan vanjaar besonders wees met ’n veiling van antiekeware en versamelaarsitems wat in die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied gaan word.
-
Gholfdag kan Siesta help sterk staan
Ná ’n dramatiese tyd waarin die voortbestaan van die Siesta-aftreeoord in die weegskaal was, gaan dit nou beter – hoewel bykomende inkomste nodig bly.
-
Kruie as medisyne dalk net die regte doepa
Met dié dat mense alternatiewe vir hedendaagse medisyne soek, het inheemse plante se medisinale waarde die afgelope paar jaar toegeneem. ‘n Kenner deel hier ‘n paar algemene gebruike en voordele van kruie.
-
Skool spog binnekort met benybare swembad
Die Hoërskool Sentraal gaan binnekort die eerste skool in Bloemfontein wees met ’n 50 m- verhitte swembad met die toepaslike elektronika en vereistes om volwaardige swemgalas aan te bied.
-
Vasbyt kan mae help vul
Past. Marius Jacobs van die AFM Worship Centre gaan Sondag (28/08) die eerste keer die Comrades-marathon aandurf – en met dié poging wil hy geld vir die Food4Kidz-kosprojek in die stad insamel.
-










