Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Driver survives freak accident with minor injuries
Freak accident leaves one of the two driver’s with minor injuries
-
Eco living inspires art
Several learners from across the province participated in the Free State Young Artist Competition presented by the National Museum in Bloemfontein.
-
Bfn Zoo gets a lifeline
There is a lot going on behind the scenes to involve the community in efforts of re-establishing a zoo for Bloemfontein.
-
Gat in die pad toe die brug na buurmanskap
Soos dit maar ons instelling is, loop ek en my hond ’n rukkie gelede deur die buurt.
-
-
Challengers mik na ’n ses in wêreldkampioenskap
Die spanlede van die CPI Challengers mik hoog en wil graag in Desember aan die wêreldkampioenskapsbyeenkoms van Last Man Standing (LMS) in Kaapstad deelneem.
-
Weekly winners of vouchers can claim their prizes
The last two weekly winners of a R500 AtYourDoor voucher each, are Thabang Nkotoane (18/08) and Beth Bookless (25/08). The overall winner of the R1 000 AtYourDoor voucher is Ané Schmidt (17) with her art. Ané is a learner of…
-
Kamer kry naam uit waardering
Een van die vier kamers van Bloemfontein Hospice by die Siesta-aftreeoord is na die Witherow-trust genoem wat dié kamer ’n jaar lank borg.
-
Rooi ligte flikker oor instandhouding
Die afwesigheid van sigbare wetstoepassing, die chaotiese toestand van die stad se verkeersligte en dowwe verkeerstekens wat ’n nuwe laag verf benodig, vererger die gevaar wat reeds deur onverskillige bestuurders in Bloemfontein veroorsaak word.
-
Buurtwag skerp kennis op
Met die veld wat droog is en nagte wat steeds koud is, is brande nou ’n groot gevaar in en om die stad.









