Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
MX rider soars
The young Alistair Maycock (8) was the only motocross competitor from Bloemfontein included in the South African youth team that took part in the African Motocross Tournament in Entebbe, Uganda, on 20 and 21 August.
-
Sien, en weer sien, laat mens ook twee keer dink
Donderdagmiddag. Etenstyd. Bloemfontein. Suburbia. Ek stop voor die hek van die huis om die kind wat by die skool opgelaai is af te laai.
-
-
Laan trek ’n skoon baadjie aan
Die smerige Normandielaan in Bayswater het ’n gedaanteverwisseling ondergaan toe VF Plus-raadslede, -jeugdiges en -LP’s op versoek van die inwoners ’n opruimingsprojek daar begin het.
-
Klas van 1977 hou reünie
Die matriekklas van die Hoërskool Sand du Plessis van 1977 hou die naweek van 21 tot 23 Oktober sy 45 jaar reünie.
-
-
Rally se sukses laat nog een vlamvat
Geld is op ’n prettige manier ingesamel vir die Glen-brandsektor met ’n Boere Rally wat op 13 Augustus by Be Human op die plaas Middelwater aangebied is.
-
Teatermaker verryk VS-fees
Die teatermaker, akteur, skrywer, regisseur en vervaardiger Sjaka Septembier gooi homself behoorlik kop eerste in die Vrystaat Kunstefees.
-
-
Jonges, kyk gratis
As deel van AfriForum se teenboelie- en selfbewustheidsveldtog stel AfriForum TV Saterdag (10/09) die rolprent Die val bekend.






