Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Braaidag vol vermaak wag
Met heerlike vleisbraaigeure in die lug gaan gaste kan saamkuier op die Be Human Castle Lager Braaidag op 24 September, aangebied op die plaas Middelwater.
-
Kloppers oor jare in gemeenskap geanker
Vandag 55 jaar gelede het Willem Klopper die deure van die gewilde Kloppers in Bloemfontein oopgemaak.
-
Antieke ware op veiling
Daar is nog net tyd tot Sondag (18/09) om voorraad vir die veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds aan te bied.
-
Kursus bied ’n lewenslyn vir skoolverlaters
Nadat hy na ’n radio-onderhoud oor Engo se skoolverlaters geluister het, het dit swaar op Bernard Wiid van Carpe Diem ICT Training se hart gelê om ’n hand by te sit om die kinders gereed te kry vir die werksomgewing.…
-
Hike to boost tourism in SA
A local hiking club is planning a Heritage Hiking Extravaganza at Golden Gate to raise awareness on climate change.
-
Teams can lace up for business relay
It is almost time for the Standard Bank Business Relay, in which teams can challenge each other.
-
Bfn athletes bulk up for championship
The provincial championship of the World Fitness Federation (WFF) for the Free State and Northern Cape was held at Bains Lodge on 3 September.
-
Klug terug op die planke
Die uiters gewilde klug My Vrou se Man se Vrou is op 23 en 24 September in die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein te sien.
-
Stoeiers veg vir nasionale deelname
Lede van die Fanie van Rooyen-stoeiklub het talle medaljes verwerf op die Vrystaat-kampioenskap wat op 3 September in Bothaville aangebied is.
-
Studente van ’23 kan uitsien na kamp
Die volgende Kougomkamp word vir 18 tot 21 Januarie beplan en is oop vir alle voorgraadse studente.









