Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Festival back with fun
There is lots of exitement in Bloemfontein surrounding the Vrystaat Arts Festival (VAF) taking place from 2 to 8 October.
-
Skole kry hupstoot
Ses skole in Bloemfontein het verlede week ’n lekker verrassing gekry toe houers vol splinternuwe skoolklere aan hulle geskenk is.
-
Tel die dae na Sportsterre-glansaand af
Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Sportsterre-eerbewyse word binnekort toegeken.
-
Burgemeester weer met wantroue bejeën
Sedert die vorige mosie van wantroue in die Mangaung-metro se uitvoerende burgemeester, Mxolisi Siyonzana, in Mei vanjaar was dienslewering nog nooit so swak soos nou nie.
-
Groep pamperlang kankerpasiënte met sessies
’n Groep vrywilligers van Look Good, Feel Good het op 7 September weer een van hul goedvoel-sessies vir kankerpasiënte in die Nasionale Hospitaal aangebied.
-
’n Reeks ryke lewens boek-vir-boek ontsluit
Die uitnodiging: “Kom gesels met ons leeskring oor die boeke en boekmense wat ’n verskil in jou lewe gemaak het.”.
-
Kans vir wen nog nie verby
Die wenner van Engo se Projek van Hoop, wat ’n splinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus ontvang, word op ’n spesiale geleentheid op 12 November in Bloemfontein aangekondig.
-
Spanne raai en laat waai in stad
Die tweede Amazing Race word vanjaar deur die Gateway-kerk in Bloemfontein aangebied.
-
-
Netbalspelers blink uit
Die vier netbalspanne van die Hoërskool Jim Fouché het gekwalifiseer vir die Vrystaat-kampioenskap in Frankfort wat Saterdag (17/09) aangebied is.









