Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Field trip educates learners
The Bloemfontein School of Autism on 21 September enjoyed an outing to the Bloemfontein SAPS Air Wing at the Tempe Airport.
-
Jong redenaars laat tonge klap
Vier leerlinge aan die Hoërskool Jim Fouché het deurgedring na die nasionale ronde van die Oppie Tong af-kompetisie, wat op 13 Oktober in Centurion plaasgevind het.
-
Maanligwedloop werp lig op siekte
Die jaarlikse CityRun-maanligwedloop vind vanjaar op 9 November plaas.
-
Stoeiers pen opposisie vas
Stoeiers van die Van Rooyen-stoeiklub en Grey-kollege het van 6 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskappe wat in Stellenbosch aangebied is, deelgeneem.
-
Fees op regte noot
Die derde Vrystaat Klank en Klassik (VKK) vind van 30 Oktober tot 6 November in die Odeion-teater op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) plaas.
-
Gestorwenes saam onthou
Die plaaslike bomgat (“shellhole”), soos dit bekend staan, van die George Coombs Memorable Order of Tin Hats (Moths) hou op 13 November ’n kransleggingparade op die Tempe-weermagbasis as deel van dié lede se viering van Herinneringsdag, oftewel die b
-
Bloemfonteiner se radiodrama binnekort op RSG uitgesaai
’n Bloemfonteiner se radiodrama word binnekort op RSG uitgesaai as deel van dié stasie se 85ste verjaardagviering.
-
FS teachers scoop national accolades
Six teachers from the Free State who were finalists for this year’s Basic Education Department’s National Teachers Awards (NTA), were counted among the deserving national winners. The winners were announced last Thursday, 21 October, at a ceremony he
-
Brandende kookolie laat Bfn-gesin groot skrik
’n Pot kookolie wat aan die brand geslaan het, het ’n gesin van Dan Pienaar groot laat skrik.
-
Fotograaf, modelle by Sand du Plessis-teater aangeval
’n Bloemfonteinse fotograaf ly aan erge skok nadat sy en twee meisies Saterdag by die Sand du Plessis-teater se stoep aangeval en beroof is.









