Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Departement waarsku mense teen hondsdolheid
Die grens tussen die Vrystaat en Lesotho is een van die gebiede waar hondsdolheid algemeen voorkom.
-
Rabies: still a real threat
The border between the Free State and Lesotho is one of the areas where rabies is common.
-
Kersgeskenke wat ‘sommer vir vyf geslagte se kinders sal hou’
As jy hierdie Kersfees die kinders wil bederf, koop vir hulle nie net speelgoed waarmee hulle ure lank pret kan hê nie, maar ondersteun ook sommer plaaslike vervaardigers.
-
’n Korslose, moeitelose melktert-bederfie
Desembervakansie is sinoniem met lekker eet en die meeste mense is lief vir melktert. Dit kan as ’n verversing saam met ’n laatmiddag koffie geniet word of as nagereg.
-
Precautionary actions for drivers going on holiday
December is one of the busiest times of the year on South African roads. However, not every traveller is fortunate enough to reach their intended destination.
-
Jong slimmerd kweek groeiende plante sonder grond
Jana Swanepoel, ’n gr. 6-leerling van die Laer Meisieskool Oranje, was ’n kategoriewenner in die afdeling vir landbou op die Eskom Internasionale Wetenskap-ekspo wat van 7 tot 9 Desember in Boksburg aangebied is.
-
Mynmaatskappy amptelike beskermheer van kleinflamink
Die Ekapa-mynmaatskappy in Kimberley is onlangs amptelik deur BirdLife Suid-Afrika aangewys om namens hulle en BirdLife Internasionaal ook as ‘n beskermheer van dié kleinflaminkspesie op te tree.
-
Bfn hotel geniet erkenning, gee steeds terug aan stad
Nie net het die BON Hotel Bloemfontein in die middestad onlangs ’n internasionale eerbewys ontvang nie, dié hotel bied ook jaarliks ’n gholfdag aan om geld vir liefdadigheid in te samel.
-
Consumers encouraged to be wise with their spending
South African consumers are strongly encouraged to be wise with their money and avoid over-spending their budget during the festive season that could bring about unwanted debts. This advice is informed by a report that claims South Africans spend mor











