Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lys van griewe oor leierskapraamwerk in Mangaung ál langer
Die ANC in Bloemfontein stel meer in mag belang as om dienste aan inwoners te lewer. Dit is die mening van die leier van die DA-koukus in die Mangaung-metro.
-
Vyf onderwysers se spruite begin saam skool in gr. 1 by Fichies
Vyf gr. 1’s wat vandag, 11 Januarie, aangemeld het vir hul skoolloopbane by die Laerskool Fichardtpark, was gelukkig genoeg om hul mammas heeldag byderhand te hê.
-
Event fit for all seasons
All over the world, and also in South Africa, hundreds of thousands of parkrunners line up every Saturday to take part in the weekly parkrun event in their neighbourhood or town.
-
Jonges reg vir lesse
Terwyl die gr. 1’s rustig ingekleur het aan ’n prent wat hulle by die Laer Meisieskool Oranje welkom heet, het ’n paar mammas ’n traan gepik oor hul spruite se eerste dag in die groot skool.
-
-
-
Spelers toon staal teen oorsese klubs
Die Bloemfonteinse amateur-krieketspan die CPI Challengers het ’n derde plek behaal teen 36 spanne in die Last Man Standing-wêreldkampioenskapsbyeenkoms (LMS) wat van 11 tot 18 Desember in Kaapstad aangebied is. Spanne uit nege lande van oor die wêr
-
Kuier lekker by boskonsert
Die agtste Mokala-boskonsert met Pietman Geldenhuys as gaskunstenaar word die naweek van 21 tot 23 April in die Mokala- Nasionale Park aangebied. Die park is sowat 80 km suid van Kimberley, langs die N12.
-
Reënvalsyfer ’n derde keer bo 1 000 mm
’n Derde jaar agtereenvolgens is die 1 000 mm-kerf vir reënval oorgesteek.
-
Buurt vat hande en bring joligheid
Kwaggafontein se buurtwagvereniging het op 17 Desember ’n onvergeetlike Kersparty gehou.









