Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Festival livens up Bloemfontein theatre
A theatre festival titled Connecting Streams will connect art lovers through a series of live performances at the Performing Arts Centre of the Free State (Pacofs) in Bloemfontein. The extravaganza officially opens today and will close on Saturday (0
-
Pacofs-hoof betaal vir opknapping van Sand du Plessis-teater se tuine
Die nuwe uitvoerende hoof van Pacofs gaan self ’n kontrakteur betaal om die tuine rondom die Sand du Plessis-teaterkompleks reg te ruk.
-
Zimbabwean citizen stands to lose more than R1.4 million
A Zimbabwean man found in possession of R1.4 million, stands to lose the money plus a vehicle which the police seized during his arrest in 2021. This is after the National Director Of Public Prosecutions’ (NDPP) Asset Forfeiture Unit (AFU)…
-
Free State man arrested after wild animals rescued on farm near Verkeerdevlei
A 55 year old man from Verkeerdevlei was arrested and charged on Wednesday for various contraventions after wild animals were found in a shocking state on his farm.
-
Hare in reënboogkleure ondersteun KANSA
Saterdag (25/02) is daar ’n geleentheid aan die publiek gebied om hul hare af te skeer of te laat kleur ten bate van KANSA se jaarlikse Shavathon-veldtog. Dit het plaasgevind by die Fleurdal Mall en by Prellerplein.
-
Nuwe premier praat oor VS se toekoms
Die nuutverkose premier, Mxolisi Dukwana, het Dinsdag (28/02) sy provinsiale rede tydens die opening van die Wetgewer in die Madiba-saal van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Vista-kampus gelewer.
-
Spronge in tegnologie kan nie menswees stuit
Enkele jare gelede het toekomskundiges by konferensies nog gepraat van die “Vierde Industriële Rewolusie.” Melding is gemaak van robotte, kunsmatige intelligensie (KI), die 3D-druk van organe, bewaring van plasenta vir stamselle, en die Internet van
-
Buurt feestelik verfraai
Heerlike musiek gaan opklink op die eerste Good News-fees waarop Langenhovenpark se The Good News Club gaan geld insamel om dié woonbuurt verder op te knap.
-
Naln vier ’n halfeeu
Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln), wat hom wy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud.
-
Menseredders beïndruk
Die Bloemfontein-menseredders het op 18 Februarie aan die Vaaldam-oopwater nasionale kampioenskapsbyeenkoms deelgeneem.








