Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Potjie-pret prut ten bate van skool
Bloemfonteinse sanger en onderwyser William Wolf is die gaskunstenaar tydens die #PickaPotjie-potjiekoskompetisie, wat op 20 Mei ten bate van die Dr. C.F. Visser-skool by dié skool aangebied word.
-
Opvoeders en ouers, begrawe tog die papegaai
Ons bly in ’n universiteitstad met uitstekende skole. Ten spyte van ’n wanfunksionele munisipaliteit slaan groen lote van hoop in die vorm van inwonersforums se regruk-optrede oral op.
-
Begraafplaas kry regruk-beurt
Alles verloop volgens plan vir Saterdag (15/04) se beplande opruiming van Bloemfontein se Memorium-begraafplaas.
-
Kosbare huisraad opgeveil
Meubels en versamelstukke wat die eienaar oor 40 jaar bymekaargemaak het, word Vrydag (14/04) op ’n huisveiling in Bloemfontein te koop aangebied.
-
Bloem Show celebrates 140 years of distinction
The countdown to Bloem Show’s quadridecacentennial celebration has begun. This largest consumer exhibition in South Africa’s central region is celebrating its 140th year of prominence.
-
Beach sport makes waves
When you hear of someone playing frisbee, you imagine them playing with their dog on some remote beach somewhere.
-
VS-atlete styg uit in SA-kampioenskap
Drie Vrystaat-atlete het eerste plekke behaal in hul onderskeie afdelings van die Suid-Afrikaanse vyfkampkampioenskappe wat Vrydag (07/04) en Saterdag in Bloemfontein aangebied is.
-
Be Human-fees ’n dorslesser
Kry sommer nou reeds jou kaartjies vir Be Human se Whiskey en Gin-fees, waar besoekers na lekker opgewekte musiek kan luister terwyl hulle aan ’n verskeidenheid whiskey- en jenewersoorte proe.
-
NK bied seevakansie sonder gelyke
Heelwat Suid-Afrikaners weet nie dat die Noord-Kaap ’n “see” het nie, nog minder dat dié kuslyn ’n ongeslypte diamant is.
-
Beste balle klap in VS
’n Bloemfonteiner is aangewys as die speler van die toernooi in die o.25-ouderdomsgroep in die Suid-Afrikaanse Junior Rolbaltoernooi wat verlede week in Bloemfontein aangebied is.










