Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sê ABC maar vir eers op met ’n stem wat bewe
“B” is vir bibber, behoort alle Bloemfonteinse kleuters sommer van meet af aan te leer.
-
-
-
Success on Euro-tour
A Bloemfontein football team ranked amongst the top eight of the Granda Cup in Cuneo, Italy, this weekend.
-
-
Ster maak golwe
Die Bloemfonteinse ster-menseredder Len-Douglas Mac Kay is ingesluit in die Suid-Afrikaanse senior span wat van 15 tot 18 September aan die vierjaarlikse Statebondspele in Windsor, Kanada, gaan deelneem.
-
Boekemark Saterdag by Naln
Vir boekliefhebbers en versamelaars van ou koerante en tydskrifte lê ’n lekker Saterdag (10/06) voor in die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) in Bloemfontein se ou Ketelkelder – een van die grootste tweedehandseboek
-
Winterkoue skrik nie jaers van ovaalbaan af nie
Ovaalbaanjaers van oor die land heen het verlede naweek na Bloemfontein gestroom vir die Vrystaat-Dirt Cup-kampioenskapsbyeenkoms.
-
Halwe pypwerk ’n gevaar
Versperrings by twee gate wat gegrawe is om stukkende pype in Dan Pienaarrylaan te herstel, staan reeds maande in ’n baan in dié besige pad.
-
Ouderdom briek nie die Bloemfonteiners se langpadavonture nie
’n Groep Bloemfonteiners wat wys dat die lewe selfs meer pret kan wees ná 60, is gereed om weer die lang pad te pak met hul motorfietse.









