Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Louzanne kwalifiseer vir Paralimpiese Spele met silwermedalje
Bloemfontein se Paralimpiese atleet Louzanne Coetzee het Maandag (10/07) op die Wêreld Paralimpiese Kampioenskap ’n silwermedalje in die 1 500 m (T11) losgehardloop.
-
Uitdaging laat die ratte draai
Dit is weer tyd vir die Suid-Afrikaanse Federasie van Veteraan-trekker-en-enjinklubs (SAVTEK) se enjinrestourasie-uitdaging vir jong enjin-restoureerders, in samewerking met Engen.
-
Grasbane kweek tennisliefde
Daar was aarbeie en room, Pimms en lang rompe soos by die Wimbledon-tennistoernooie van ouds toe die eerste Bloembledon Saterdag (08/07) aangebied is.
-
Kinders slaap nou knus
Een van talle projekte wat Grey-kollege (primêr) vanjaar aangepak het, is om wintersnagklere te skenk vir die kinders van Ons Kinder-en-jeugsorgsentrum.
-
Vrystaters bekoor die skare
Talle Vrystaatse Bokkieweek-spanne het uitgeblink in vanjaar se toernooi, wat van 3 tot 7 Julie in Kroonstad aangebied is.
-
Jonges VS se trots
Drie Vrystaatse atlete het goud verwerf in die Suid-Afrikaanse laserwedloop-kampioenskap wat op 23 Junie in Mankele-park net buite Mbombela aangebied is.
-
Familie slaan die regte snare
Lede van die Dednam-familie van Bloemfontein het vandeesweek geskiedenis op die pluimbalbaan in Alberton gemaak, waar ’n drietal Dednams die Vrystaat se span tydens die nasionale o.13-pluimbaltoernooi verteenwoordig.
-
’n Skuilplek teen die daaglikse alledaagsheid
Is daar vreugde te vind in wasgoed? Dit is ’n sleurtaak met dieselfde hoofkenmerk as enige huishou-werkie: Dit kry eenvoudig nooit einde nie. Want het jy ’n dag lank geleef, het jy klere gedra en moet dié gewas en versorg…
-
Talent genooi na verhoog
Die eerste eisteddfod vir mense met gestremdhede in Bloemfontein vind in Augustus plaas.









