Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Topspanne sal kragte meet
Daar wag weer groot opwinding in Bloemfontein wanneer die Hoër Meisieskool Oranje die Fairtree Super 12-toernooi van Donderdag (10/08) af aanbied.
-
-
Ouers se boek vat dogter se lewe saam
’n Ouerpaar van Bloemfontein het saam ’n boek uitgegee vir hul enigste dogter nadat sy twee jaar gelede aan komplikasies weens diabetes oorlede is.
-
Spogpryse in kryt losgeslaan
Vier lede van die White Tigers Koreaanse krygskunsateljee het toppryse ontvang op ’n kam-pioenskapbyeenkoms wat op Saterdag 22 Julie aangebied is.
-
Atlete op pad na kragmeting in Egipte
Bloemfonteinse moderne vyfkamp-atleet Gail Potgieter het op die Switserse Internasionale Ope op 7 en 8 Julie 12de geëindig in die senior vroue-afdeling (22 tot 39 jaar).
-
Matrieks kry nog inskryftyd
Die sluitingsdatum van die 42ste Matrikulant van die jaar-kompetisie is na Vrydag (11/08) uitgestel.
-
Mooihede binnekort bekombaar
’n Veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds word vir die vakansiedag op Maandag 25 September beplan.
-
Rugbystryd vol emosie
Die trane het gevloei ná die taai kragmeting tussen Grey-kollege (sekondêr) en die Hoër Landbouskool Oakdale by Riversdal wat Saterdag (05/08) in Bloemfontein beslis is.
-
Verligting nadat metro, polisie intree
Een van die woonbuurt Universitas se grootste knelpunte is gepak toe die Mangaung-metro se wetstoepassingsbeamptes Maandag (07/08) onwettige stalletjies in Paul Krugerlaan afgebreek het.
-
Artists summoned to hone craft
As part of Phatsoane Henney Attorneys’ commitment to arts in the Free State, three art workshops will be offered to emerging artists in the province.










