Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Voorslag gee pas aan
Die Voorslag-Voortrekkers het ’n bedrywige week agter die rug, met twee geleenthede wat deur dié kommando aangebied is.
-
’n Knippie herwinning en skeut omgee die resep vir verandering
Die goeie ou raaisel laat dinge sommer baie eenvoudig klink. Wat is swaarder: 1 kg lood of 1 kg vere?.
-
Surgery more streamlined
A Bloemfontein urologist performed the first Holmium laser enucleation of the prostate (HoLEP) procedure at the Life Rosepark Hospital in Bloemfontein.
-
-
Skenking ’n vertroosting
As deel van die Vrystaatse Voortrekkers se gemeenskapsprojek het Voortrekkers van die Hoërskool Fichardtpark saamgespan en op 5 Augustus altesaam 60 trooskomberse aan kinders by die plaaslike CHOC-huis geskenk.
-
Bloemfonteiners kan gesin bystaan nadat huis brand
Klere en ander noodsaaklikhede kan geskenk word aan die O’Kelly-gesin van Pellissier, wie se meenthuis Dinsdag (15/08) in ’n huisbrand erg beskadig is.
-
Skrif nie aan muur vir outeur
As die hadida oor ’n huis vlieg en sy angs roep oor die vallei, dan sê hulle dat iemand gaan sterf. Dit is dan wanneer die wolf uit sy skuilplek kom as antwoord hierop. Hierdie woorde het ’n geslag radioluisteraars…
-
-
Laer Meisieskool Oranje neem voortou in toernooi
Die Laer Meisieskool Oranje se o.14A-span was die wenner in vanjaar se Pietie Coetzee-hokkietoernooi, wat op 4 en 5 Augustus by dié skool aangebied is. Die span van die Eunice Primary School is in die tweede plek.
-
Gister onthou
Die NG Kerk Vrystaat bied Woensdag (23/08) ’n Kerkargiefkonferensie by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aan.








