Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Digitale dekade gevier
’n Glasie vonkelwyn is geklink om die tiende bestaansjaar van die digitale planetarium op Naval Hill te vier.
-
Eerste vereer
Die Martie du Plessis-skool het vanjaar die eerste keer visuele kuns as matriekvak aangebied.
-
Parade bring hulde
Die Herinneringsdag-parade wat elke jaar aangebied word om hulde te bring aan soldate en ander mense wat in oorloë gesterf het, word vanjaar vir die eerste keer by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke en die Vrouemonument gehou.
-
-
Bekendes tree op in boskonsert
Die negende Mokala-boskonsert, met Mathys Roets en Jacobus Silwer as gaskunstenaars, word die naweek van 19 tot 21 April in die Mokala- Nasionale Park in die Noord-Kaap aangebied. Die park is sowat 80 km suid van Kimberley, langs die N12.
-
Wen-duo kom gelukkig-toevallig byeen
Daar was verlede week groot opwinding rondom die pluimbalbaan op die Suid-Afrikaanse pluimbalkampioenskapsbyeenkoms wat in Benoni aangebied is.
-
Fonds kry hupstoot by anonieme skenker
’n Persoon wat anoniem wil bly, het ’n wonderlike skenking van R189 748 tot Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds bygedra.
-
Cable thievery running rampant
Another suspected member of a copper cable syndicate died after being electrocuted while he was apparently trying to cut cables from a high voltage power line – in this case at Bloemfontein’s Bayswater suburb.
-
Chance to grow thrills
Beautiful designs for men and women to wear to weddings was on show during Arthur Browne Model Coaching’s Bride Show held on 21 October.
-
Residents of student houses in Bloemfontein cautioned after armed robbery
Students and people living in communes were there are lots of people moving around, are warned about opportunistic robbers that gets easy access to these properties.









