Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
UFS launches four new research chairs to tackle climate change in Southern Africa
Four new research chairs was established at the University of the Free (UFS) State in a concerted effort to address the challenges and impact of climate change in Southern Africa.
-
JF-hoofmeisie gaan van krag tot krag
Die Hoërskool Jim Fouché se hoofmeisie Roechelle van der Merwe het op 7 Julie ’n goue medalje in die Asiaties-Pasifiese en Afrika-kragoptel-kampioenskapsbyeenkoms in Potchefstroom gewen.
-
-
Hospitaal vier 25 j. van omgee
Met die Bloemcare Psigiatriese Hospitaal wat vandeesweek sy 25ste bestaansjaar vier, is ’n nuwe afdeling wat ’n omvangryke diens aan buite-pasiënte lewer, aangekondig. (Lees berig hiernaas).
-
Oudsoldaat roerend onthou
Weermagveterane het die naweek by die Vrouemonument in Bloemfontein se gedenknaald die laaste eer aan oud-maj. Johan “Barries” Barnard (62) betoon.
-
‘Adolescents go unseen in SA’
Adolescents are an “invisible” group in the South African health system.
-
Broodjies smeer nood toe
Vir die prys van een kosblikkie kan ’n mens ’n groot verskil maak in die lewe van kinders wat swaarkry.
-
Sportreeks voortgesit in Bfn
Daar was die naweek groot opwinding toe al drie Bloemfonteinse skole in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks hul teenstanders op eie bodem ontvang het.
-
Lugdiens staak eersdaags dié vlugte
Airlink se vliegtuie sal van volgende jaar af nie meer tussen Bloemfontein en Kaapstad vlieg nie, en daaglikse vlugte op dié roete verminder reeds van Oktober af. Rodger Foster, uitvoerende hoof en besturende direkteur van Airlink, het dit op Vrydag
-
VS se naam hoog gehou
Net ’n enkele leerling van die Vrystaat het vanjaar deurgedring na die nasionale Hubert van der Spuy-musiekkompetisie vir musici 13 jaar en jonger.










