Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Regshulp ingeroep
Die DA-koukus in die Mangaung-metro gaan ’n regsmening inwin ná ’n besluit op die raadsvergadering wat die metro toestemming gee om sonder behoorlike prosesse ontwikkeling van laekostebehuising in die metro toe te laat.
-
Familiefees wil oud, jonk nader trek
’n Hele paar ywerige jongmense van Bloemfontein gaan hul storie-enjins uitstal op vanjaar se Bloem-Familietrekkerfees, waar oud en jonk alles wat raas en stoom gaan waardeer.
-
Kovsies mik na 5de Varsity-titel
Dit is die Vrystaat teen Johannesburg in die eindstryd van die opwindende Varsity-netbalreeks, wat op Maandag 7 Oktober in Bloemfontein beslis word.
-
Hardloper se dood betreur
Hardlopers van oor Bloemfontein heen het die afgelope week hul leedwese betuig met die dood van Charmaine van der Walt (65), wat vandag begrawe word.
-
Illness’ stigma allayed
A seminar with the aim of fostering a culture of openness and understanding of mental health issues will be held in Bloemfontein next week.
-
VS se blinkste Sportsterre vereer
Die beste sportlui in die Vrystaat word vanaand in Bloemfontein op die Vrystaatse Sportsterre-toekenningsgeselligheid vereer.
-
Profession fit and limber in ripe old age
The physiotherapy profession in South African is celebrating its 100th year.
-
Ryke verbeelding wen
Leerlinge van oor die Vrystaat heen se kunswerke is beoordeel, en die wenners is op Saterdag 28 September aangewys, in die Nasionale Museum in Bloemfontein se Jong Kunstenaars-kunskompetisie.
-
Sport set back
The Free State was, again, a notable absentee at the South African National Boxing Organisation’s (Sanabo) cadet and junior tournament in Limpopo from 24 to 29 September. Insufficient funds was again cited as chief reason. Club managers lament the la
-
Veelsydigheid seëvier
’n Oorblufte Jayden Leech, Grey-kollege (sekondêr) se onderkaptein, is Dinsdag aangewys as 2024 se Matrikulant van die Jaar.







