Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vaccination can combat infectious diseases like smallpox and polio
The Free State Branch of Pharmaceutical Society of South Africa (PSSA) are actively helping to educate the public on the importance of vaccination.
-
Bainslvei- en Groenvlei-inwoners dring aan op aksie vir beter paaie
Inwoners, personeel en klante van ondernemings in Groenvlei, Bainsvlei en talle ander hoewe-gebiede in die Mangaung-metro, moet daagliks op paaie ry, wat glad nie onderhou word nie.
-
Ma en 3 ander rand glo tweejarige ernstig aan, trek borgtogaansoek terug
Die vier mense wat in die hof verskyn het ná die ernstige aanranding op ‘n tweejarige en sy sibbe, het hul borgtogaansoek teruggetrek.
-
Mangaung Metro official killed in tragic shooting in Bloemfontein
Another senior official of the Mangaung Metro was killed yesterday shortly after leaving the municipal offices in Rocklands, Bloemfontein. Luzuko Ntlabezo (48), the technical manager of the metro’s Department of Water and Sanitation, was shot around
-
Ontdek die ryk smake van skaapvleis op die unieke fees op De Oude Kraal
Daar wag ’n ware ontdekkingsreis op liefhebbers van skaapvleis by die Skaap-en-bierfees op De Oude Kraal op 26 Oktober. Marie Lombard en haar span bied feesgangers die geleentheid om te proe aan die vleis van 10 verskillende skaaprasse wat oor…
-
Bloemfontein’s Emily Dangwa to launch album with soulful performance
The soulful and pure sounds of Bloemfontein singer-songwriter Emily Dangwa (37) will fill the air at the launch of her album Courage through Fear on Sunday.
-
Eerbetoon aan ‘n vroulike pionier van Afrikaanse digkuns
’n Huldigingsgeleentheid vir een van die vroulike pioniers van die Afrikaanse digkuns, Olga Kirch, vind volgende week in Bloemfontein plaas.
-
Brightest acclaimed
An initiative that is set to advance the three-stream model of empowering learners with future-ready skills, developed by the Department of Basic Education, was recently held in Roodepoort, Gauteng.
-
Politiek, sterre bekyk op afsluiting
Die hoofekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt, gesels op Maandag 21 Oktober om 18:00 op uitnodiging van die Werkgemeenskap Vrystaat van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns oor hoe Suid-Afrika se landskap ná vanjaar se nasionale
-
Blindelingse gesmul help vereniging se beursie vul
’n Geldinsameling vir die Vereniging vir Blindes Vrystaat het nie net die rande laat inrol met ’n veiling nie – almal op die geselligheid kon iets daarvan ervaar om die lewe sonder sig te pak.











