“Die gemeenskap moet die polisie se hande sterk maak, onder meer deur verdagte aktiwiteite aan te meld en aan gemeenskapspolisiëring-optrede deel te neem – of selfs net deur waaksaam te wees.”

Só het Jabu Mbalula, die LUR vir gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer, op Dinsdag 4 Maart gesê toe die Vrystaat se nuutste misdaadstatistiek bekend gemaak is.

“Dit is baie belangrik dat mense misdaad by die polisie aanmeld sodat statistieke ontleed kan word en die regsproses doeltreffend kan wees,” het Mbalula beklemtoon.

  • Lees die volledige berig op BloemNuus se aanlyn blad onder “Streeknuus” op Netwerk24.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • BloemNewsExpress – E-Edition – 20 August 2026
    Unstoppable. That was the theme of the Women’s Day shooting event hosted by Koeberg Firearm Solutions on Saturday 15 August. Experienced women shooters, as well as first-timers, had the chance to fire different weapons on the shooting range – assisted by experienced instructors of the Arizona Shooting Range. Read the remarkable story of a young woman fighting cancer who fulfilled her dream of shooting a firearm at the event on bloemnewsexpress.co.za. Women getting the day’s activities off to a start are from the left Lucinda Campbell, Mollie Groenewald, Meloney Shariff and Karin de Wet. More photos online. PHOTO: Lientjie Mentz

Gift this article