Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Brekende Nuus
-
Nuwe skoolhoof vir die Hoërskool Grey-kollege aangekondig
Jurie Geldenhuys, die hoof van die Laerskool Grey-kollege neem van 1 Januarie af die leisels oor by die Hoërskool Grey-kollege.
-
Kieshof sê nee vir ANC wat OVK wou dwing om laat nominasies te aanvaar
Die Kieshof in Bloemfontein het vandag die ANC se aansoek verwerp om laat nominasies vir kandidate vir die 4 November-verkiesing te aanvaar.



