Lientjie Mentz
-
Vandag ’n jaar gelede het ek in die Drakensberg geval en altwee bene in my enkel gebreek. My skeenbeen het verbrokkel en ’n deel van my kuitbeen het by ‘n wond bokant my skoen uitgesteek. Mense vra my vandag steeds hoe dit gebeur het en of ek nou gesond is. Die antwoord is nie so…
-
Gert Bruhns, ‘n 85-jarige man van Bainsvlei, is gister in die hofselle dood. Hy sou om borgtog aansoek doen nadat hy glo sy seun, Erich op 19 April geskiet het.
-
Five bodies found in Hennops River near Centurion in search for missing police officers.
-
Mangaung Metro’s team is inspecting building regulations in Bloemfontein’s CBD, with fines for violators. DA councillors support this effort but demand stronger action against illegal student housing. A petition with 900 signatures urges collaboration on a comprehensive strategy, including better student accommodation management and infrastructure improvements for safety and sustainability.
-
Ruil ‘n voertuig vir ‘n koswaentjie in ‘n Pink Paperclip-uitdaging. Die projek het met ‘n pienk skuifspeld begin en vinnig vordering gemaak en hulle hoop om ‘n Volkswagen Caddy te bekom om kinders te help.
-
Die woonbuurtvereniging Trots Pellissier ondersteun die Lettie Fouché-Spesiale Skool se rolstoelprojek deur koeldrankbotteldoppies en broodsakknippies te versamel. Y-Coffee by die NG kerk in Pellissier dien as afsetpunt.
-
Die laaste paar weke se aanhoudende reën het ‘n groot invloed op die stad se verkrummelende strate gehad. Talle nuwe slaggate het oornag gevorm met geen hoop dat die Mangaung-metro […]
-
Die 36ste Cars in the Park geleentheid, aangebied deur die OVS Veteraanmotorklub vind op 1 Mei by die Martie du Plessis-skool plaas. Dit sluit ‘n verskeidenheid motors, stalletjies, en ‘n speelgoedskou in. Toegang is R50 vir volwassenes en R20 vir kinders.
-
Die Bybelse Vas is ‘n boek oor die geestelike en fisieke voordele van vas. Ilse Roux, ‘n ontwerper van trourokke van Belville, het op 10 April in Bloemfontein by Exclusive Books met ds. Hennie Maartens gesels oor haar tweede boek, wat onlangs verskyn het.











