Lientjie Mentz
-
Die DA in die Mangaung-metro het gevra dat ‘n volledige forensiese oudit godoen word na die metro en Centlec se rekening-stelsels.
-
Met die bekendstelling van die AfriForum Sakenetwerk in Bloemfontein, is vier plaaslike ondernemings met Tinteltong-eerbewyse vereer.
-
The “67 Days to Mandela Day” project was started on Monday 12 May and aims to improve the home’s facilities, enhancing safety and living conditions for residents of the Reënboog Old Age Home in Hadedal. Stakeholders are addressing safety concerns and upgrading the premises, ensuring a dignified environment.
-
Die tenk in Nelson Mandelarylaan in Bloemfontein wat vir jare as “hekwag” na Tempe diens gedoen het en onlangs verwyder is, het talle vrae onder inwoners uitgelok. Maar daar is goeie nuus.
-
The Tswellang Special School are helping children with a variety of disabilities to become the best version of themselves.
-
Don’t miss your chance to witness this compelling reimagining of a timeless classic.
-
The general surgery and urology departments battle a backlog of 220 patients.
-
‘n Afrikaanse kultuurdag word Saterdag op Naval Hill aangebied om die 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal te vier. Kom kuier tussen die stalletjies met eetgoed, oudhede, ‘n konsert met Ilse Fourie, ‘n digitale planetarium-vertoning, storievertelling met prysgeld en ‘n pretstap in. Kaartjies is R60 vir die vertoning.
-
Grey-kollege het die rugbytoernooi by die Wildeklawer-skolebyeenkoms gewen, terwyl Hoërskool Sentraal se hokkiespan ook sukses behaal het, insluitend ‘n oorwinning in die eindstryd.
-
Reach for a Dream celebrates its 14th Slipper Day on May 30, focusing on the importance of dreams for children with life-threatening illnesses. For R20, participants can buy a sticker and wear slippers to show support.











