Lientjie Mentz
-
Fire Ops SA will have a practical demonstration on Saturday, 14 June from 10:00 to 12:00 in Pellissier at the open field at the corner of Lantern and Pellissier Drives.
-
The annual WildsKOSfees welcomed 2 004 guests to feast from rhebok to the exotic taste of crocodile.
-
De Oude Kraal het Saterdag 7 Junie sy 25ste WildsKOSfees gehou – wat ‘n ongelooflike fees van wildsvleis en die beste van Suid-Afrikaanse wyne alles onder die Vrystaatse winterhemel.
-
Maak jou eie vlakvarkpastei soos Marie Lombard van De Oude Kraal. Onthou die jaarlikse WildsKOSfees vind 7 Junie plaas.
-
Die departement van arbeid het ‘n Kennisgewing van voorbehoud uitgereik vir die sluiting van twee kindersale in die Universitas- Akademiese Hospitaal, maar verpleging gaan voort soos normaal.
-
Elke aspek – van etiese wildwerwing en volhoubare jagpraktyke tot kreatiewe resepte en fynproewer-vleishantering – van De Oude Kraal buite Bloemfontein se WildsKOSfees word met sorg en passie aangepak.
-
A whopping 1 400 learners from 20 schools across Bloemfontein competed in the festival from 19 to 22 May.
-
Tinarie van Wyk-Loots, Cintaine Schutte en Jane Mpholo-Mehlape, sal van 15 tot 19 Julie by die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein optree.











