Lientjie Mentz
-
Jannie du Toit toer na die Vrystaat Kunstefees met sy vertoning De wals van de liefde – ‘n musiekteatervertoning wat die gehoor gaan bekoor.
-
Damaging fires which cause devastation in Mangaung Metro under investigation.
-
Vullisverwyderaars gaan binnekort moet betaal om meer as 500kg op een van die Mangaung-metro se stortingsterreine af te laai.
-
Drie Vrystaatse boere is onder die 10 wat deelneem aan die dertiende reeks van die gewilde kykNET-reeks Boer soek ‘n Vrou. Daar is ook ‘n nuwe aanbieder.
-
The Eunice Marimba and Grey Knights Marimba bands toured the island of Madeira in June.
-
Die kantoorhoof van die departement van arbeid in Bloemfontein is Donderdag in hegtenis geneem en sal Maandag in die hof verskyn op aanklagte van korrupsie en bedrog.
-
Die jonge Judi Hattingh (13) speel die rol van Helen Keller in die toneelstuk Annie+Helen, en is die jongste speler tot nog toe om ‘n Kanna-eerbewys vir toneelspel te ontvang.
-
Five readers stand a chance to win tickets for Boktown on Saturday, 5 July in the Mangaung Oval.











