Lientjie Mentz
-
‘n Ondersoek word nou deur die Mangaung-metro se gesondheidsafdeling gedoen om te bepaal of dit toelaatbaar is dat sowat 35 beeste en 40 skape op die erf in Rayton aangehou word.
-
Replikas van ikoniese geboue op die terrein van Grey-kollege is met Lego gebou en gaan op ‘n Manne-aand by die skool opgeveil word.
-
-
Die liefde het op Saterdag se Vroudag-pretskietgeleentheid geblom toe een van die baanbeamptes sy meisie verras het met ‘n verloofring.
-
Die twee produksies waarmee akteurs van die Hoërskool Jim Fouché aan die Logan-tienertoneelfees deelgeneem het, is met talle pryse beloon.
-
Grey-kollege se o.18-hokkiespan het koning gekraai in die Gushkie Topskolehokkietoernooi wat die naweek by dié skool aangebied is.
-
‘n Brand wat die waskamer en ‘n pakkamer by die Dr. Blok Sekondêre Skool in Heidedal vernietig het, laat vrae ontstaan oor waarom daar so gereeld brande by dië skool is.
-
‘n Liefdadigheidswinkel met klere, breekware, tweedehandse boeke en selfs rolstoele en looprame samel geld in vir die Bloemfontein-hospice.
-
St Andrew’s School in Bloemfontein excels in multiple sports, competing nationally in soccer, hockey, squash, rugby, and athletics this weekend.











