Lientjie Mentz
-
‘n Aand van heerlike musiek, die saamsing van Kersliedjies en die kans om ‘n splinternuwe Toyota Vitz 1.0 MT te wen lê voor met Carols with the Stars by die Laerskool Willem Postma.
-
Die standbeeld van Paul Kruger wat op reis is na Orania, het Woensdag 1 Oktober in Bloemfontein aangekom.
-
‘n Reddingsdaad om ‘n 10-jarige seun uit die pad van ‘n aankomende modelvliegtuig te stamp, het ‘n Bloemfonteinse man twee vingers gekos.
-
Die oorwinning was soet die die Arende van die Noordwes-Universiteit Maandag 29 September die span van Kovsies in Bloemfontein geklop het in die eindstryd van die Varsitybeker-netbaltoernooi.
-
This year marks the 10th annual Garden Day, taking place on Sunday 12 October – the perfect excuse to pause, pop on a flower crown and celebrate the joy of green spaces with your pet.
-
British cellist, Michael Kevin Jones, will perform with special guest Nicolene Gibbons (on piano) in Bloemfontein on 2 October.
-
Die AfriForum Sakenetwerk-tak van Bloemfontein het ‘n parkie in Heuwelsig, Bloemfontein, skoongemaak.
-
Lottering told his uplifting story to guests at the yearly Aand van die Sterre, the annual fundraising event for the Martie du Plessis School











