Lientjie Mentz
-
-
Twee broers ontmoet mekaar die naweek in Mosselbaai vir die Ysterman 70.3 wat hulle ten bate van die Vrystaat-nasorgsentrum aanpak.
-
Tydens ‘n hengelkompetisie op 7 en 8 November by die Krugersdriftdam het een hengelaar ‘n reuse-goudvis ingekatrol.
-
Sakelui van Gariepdam is moedeloos omdat hulle maande lank spook sonder water. Dit terwyl die LUR van toerisme in die Vrystaat almal nooi om in die Vrystaat te kuier.
-
Brandweerwaens se sirenes het Woensdag 5 November vir oulaas geloei om hulde te bring aan een van hul grootste ambassadeurs.
-
Vier gewapende rowers het Donderdag 6 November ‘n winkel in Westdene beroof. Die vermeende rowers het met duisende rande se voorraad gevlug.
-
Anri Rautenbach (16) het ‘n byeenkoms haar naam ‘n tweede jaar agtereenvolgens in die rekordboeke geskryf.
-
‘n Bloemfonteiner was ‘n beoordelaar by die Wêreldkampioenskappe vir Artistiese Gimnastiek in Indonesië.
-
In Messiah, the story of Jesus Christ’s birth, crucifixion and resurrection is told in a colourful and emotionally stirring manner.
-
Carols with the Stars vind plaas op 14 November by die Laerskool Willem Postma. Refentse is die gaskunstenaar.











