Lientjie Mentz
-
Hoogspringer van JF ingesluit in SA junior span wat in Angola gaan deelneem.
-
Vriende van wyd en ver treur oor die dood van geliefde brandweerman van Bloemfontein, Chris van der Walt.
-
A call is made on Parliament to discuss the failures of Free State municipalities after AG report.
-
The Vodacom Journalist of the Year Awards was bestowed on the editor of Vista, Marti Will, in the category for live reporting/breaking news.
-
Die opgradering van die Vrystaat-stadion om weer toetswedstryde aan te bied, is afhanklik van ‘n ooreenkoms tussen die Mangaung metro en die Vrystaatse Rugby-unie.
-
A call has gone out to debate the Free Fall of municipalities in the Free State after the Auditor General confirmed that not one municipality in the province had a clean audit.
-
Die polisie is steeds op soek na die vier verdagtes wat op Donderdag 6 November ‘n selfoonwinkel in Westdene beroof het.
-
Geliefde rugbyafrigter en administrateur Tat Botha is Sondag 23 November ná ‘n lang siekte oorlede.
-
Dié week is daar pret en opwinding, heerlike musiek in kwinkslae op die verhoog wanneer Aspoestertjie (Cinderella) en haar vriende amok maak.











