BloemNews
-
The King of Broken Things, scheduled to be performed in the André Huguenet Theatre at Pacofs in Bloemfontein, will take audience members on a bittersweet journey.
-
An cross boarder project Letters to Shanghai – from photograph to artwork – will be opened next week.
-
Die mans wat van die moord op die Morrisons aangekla word, het Christa glo gedwing om R220 000 na hul bankrekenings oor te plaas.
-
Inskrywings vir die volgende seisoen van kykNET se gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks, Kokkedoor Vuur & Vlam, kan nou gedoen word.
-
The police in Bloemfontein are looking for a 30-year old man who was reported missing by his brother.
-
Daar is nog net tyd tot Vrydag 17 Mei vir spanne om hulle in te skryf vir die jaarlikse Pick a Potjie-potjiekoskompetisie by die Dr. C.F. Visserskool.
-
Die jong man wat glo ’n driejarige kind by ’n crèche in Bloemfontein in ’n kleedkamer op die perseel verkrag het, sal later vandeesweek om borgtog aansoek doen.
-
’n Groot feesviering vind volgende naweek plaas wanneer die NG kerk Bloemfontein-Wes sy 90ste bestaansjaar vier.
-
A very special fun run will be held on Naval Hill this Saturday. The Leon Engelbrecht Run4Cancer Fun Run and Walk is hosted in remembrence of all affected by cancer.
-
Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste tennisspan het die eerste keer in die 25 jaar van die Itec Amanda Coetzer-tennistoernooi dit ’n derde keer agtereenvolgens gewen.











