BloemNews
-
The King of Broken Things, scheduled to be performed in the André Huguenet Theatre at Pacofs in Bloemfontein, will take audience members on a bittersweet journey.
-
Dit was ’n roerende oomblik op die Vrystaat koi-tak se skou toe ’n jong teler die trofee wat namens sy oorlede broer ingestel is, aan die klublid oorhandig het wat die grootste verskil maak.
-
Die hokkie- en rugbyspanne van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley het op Saterdag 18 Mei teen die spanne van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein meegeding in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.
-
’n Aand met musiek word beplan ter afsluiting van die gewilde radio-program “Sondag Serenade”.
-
Die eerste veiling ten bate van Volksblad en Sentraal24 se Kersfonds vir 2024, word op Saterdag 8 Junie om 11:00 by Bainsvlei-afslaers aangebied.
-
Die Pick-a-Potjie-potjiekoskompetisie word op Saterdag 25 Mei deur Pick n Pay Reizis Square ten bate van die Laerskool Dr. C.F. Visser by dié skool in Estoire aangebied.
-
Die Vrystaatse Sierduifstreek se streekskou word op Saterdag 25 Mei in die Violetsaal op die Bloemskou-terrein aangebied.
-
“Ek is groot op die klein dingetjies,” sê Lindie Strydom die afgelope naweek vir die gaste op Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) se kuieroggend.
-
The Marksman 3-ship will be attending the WIRUlink Tempe Airshow this Saturday, 25 May, at the New Tempe Airport.
-
A teenager finds himself in critical condition in the Pelonomi Hospital in Bloemfontein after he miraculously survived a fall from the rooftop of the Loch Logan Waterfront Mall.











