BloemNews
-
Lifesize animatronic dinosaurs can be seen at the Jurassic Giant Festival at the Bloemfontein Showgrounds. These include an austrolotitan of 20 m.
-
Four new research chairs was established at the University of the Free (UFS) State in a concerted effort to address the challenges and impact of climate change in Southern Africa.
-
Daar wag talle eerstes vir toeskouers wat Saterdag die groot rugbytoets in Bloemfontein gaan bywoon.
-
“Gratis sop”, nooi ’n bordjie langs ’n bedrywige De Bruynstraat in Bloemfontein almal uit. Enigeen kan kry. Sonder vrae.
-
Hospitaalbeddens wat oral op die parkeerterrein rondstaan, was Maandag die stille getuies van die drama wat hom Sondag in die Nasionale Distrikshospitaal afgespeel het toe pasiënte inderhaas ontruim is nadat ’n brand hier uitgebreek het.
-
Bloemfonteinse lpluimbalkampioen Nita Scholtz-Albertse (24) is die enigste pluimbalspeler van Suid-Afrika wat einde van die maand aan die Olimpiese Spele in Parys gaan deelneem.
-
Is jy bang vir slange of dalk spinnekoppe, of raak jy angstig as jy jou huis moet verlaat?.
-
Residents of the Mangaung Metro are invited to public meetings where they can give input on the metro’s annual performance report.
-
Ná ’n oproep om hulp op Genade in Aksie se Facebookblad vir die gesin wat alles in ’n huisbrand in Spitskop verloor het, het hulp ingestroom.
-
Die burgerregteorganisasie AfriForum beplan om eersdaags, bykomend tot sy vullisverwyderingsdiens in Bloemfontein, ’n herwinningsdiens te begin sodat vullis nie op onwettige vullisterreine beland en die omgewing besoedel nie.










