BloemNews
-
Adolescents are an “invisible” group in the South African health system.
-
Vir die prys van een kosblikkie kan ’n mens ’n groot verskil maak in die lewe van kinders wat swaarkry.
-
Daar was die naweek groot opwinding toe al drie Bloemfonteinse skole in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks hul teenstanders op eie bodem ontvang het.
-
Airlink se vliegtuie sal van volgende jaar af nie meer tussen Bloemfontein en Kaapstad vlieg nie, en daaglikse vlugte op dié roete verminder reeds van Oktober af. Rodger Foster, uitvoerende hoof en besturende direkteur van Airlink, het dit op Vrydag
-
Net ’n enkele leerling van die Vrystaat het vanjaar deurgedring na die nasionale Hubert van der Spuy-musiekkompetisie vir musici 13 jaar en jonger.
-
Singers who would like to perform in a mass choir project in the Sand du Plessis Theatre in November are invited to join in the rehearsels, starting at the beginning of August.
-
Three Chinese nationals arrested in Bloemfontein’s Woodland Hills Wildlife Estate are allegedly part of a sophisticated cyber cartel operating in South Africa.
-
Businesses in the Bloemfontein central business district (CBD) are suffering due to crime in different forms.
-
Terwyl die stad hom voorberei op een van die grootste gebeurtenisse hier, met ’n stampvol Toyota-stadion waarin die Springbokke Saterdag teen Portugal rugby speel, vier mense oor die stad heen vandag Mandeladag.
-
Die heel nuutste toevoeging tot Bloemcare se diens, is die bekendstelling van ’n nuwe buitepasiënt-program wat gedeeltelike hospitalisasie vir vyf en ’n half ure per dag, vyf dae ’n week behels.









